Tuesday, 20 May 2014

Omskep jou foon van Handrat na Automaties met een App!

Wanneer jy ñ slimfoon koop verwag jy dat hy slim sal wees, en alhoewel die meeste modelle getrou is aan dié definisie is die realiteit dat slimfone net so slim is soos hulle domste apps en app verbruikers gewoontes is, ja, die verbruiker het ook deel aan hoe ingewikkeld of eenvoudig en selfs slim hulle toetstelle is.Hierdie blog is gemik daarop om verbruikers van slimfone toe te rus met die nodige wenke en kennis om hulle slimfone werklik slim te maak en hulle as verbruikers slim foon eienaars te maak.

 

Die app wêreld is nog relatief jonk, die woord app is skaars agt jaar oud en alhoewel dit baie jonk is, is daar reeds ñ geraamde 1.2 Biljoen app verbruikers.Dit beteken rofweg ñ sesde van die wereld gebruik ñ tegnologie wat minder as 10 jaar oud is!.Mens sou dink dat gegewe die jong ouderdom van apps daar redelik min apps sou wees, dink weer, daar is tans 1,6 Miljoen apps ( Google 800,000 en Apple 800,000) met nuwe apps wat elke dag bygevoeg word!

 

Dit is in hierdie nuwe wereld van biljoene verbruikers en miljoene apps waar jy as verbruiker van ñ slimfoon verwag wat mens nooit sou kon dink 10 jaar terug nie, van aanwysings tot dokumente teken en selfs gesondheidshulp.

 

I.F.T.T, Handrat na Automaties.

Wanneer dit kom by apps is die funksie van die app net so belangrik soos die verbruikers ondervinding daarvan en as dit kom by funksies is I.F.T.T een van die beste maniere om sommige van jou foon se apps verbind sodat jy op die ou einde amper twee derdes van jou tyd kan spaar as dit kom by hoeveel tyd jy spandeer om tussen apps te beweeg, soos byvoorbeeld om jou twitter en facebook profiele te verbind sodat as jy iets tweet dit automaties as ñ status update verskyn op jou facbook profiel, en dit is net die begin!
I.F.T.T werk op "resepte" wat verbindings tussen apps is wat verbruikers kan saamstel vir ñ groot hoeveelhied uitkomste,van sosiale media tot sekuriteit, I.F.T.T kan so effektief wees soos jou verbeelding en die beste is dat die app verniet is!
So as jy jou foon van ñ handrat na ñ automaties toe wil ombou met ñ enleke app is I.F.T.T ñ goeie begin.





 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Monday, 12 May 2014

@copyblogger'sRefine Your Blog

@copyblogger'sRefine Your Blog:

Saw this article by @copyblogger and thought it may be I service to those who blog.




from Tumblr http://ift.tt/SSf9EH

via IFTTT

Sunday, 11 May 2014

Three cents is a great app to get opinions on subjects or ideas...





Three cents is a great app to get opinions on subjects or ideas from both friends and the online community.


I’ve had it for two days and really appreciate it’s simple interface and speed.




from Tumblr http://ift.tt/1lijeva

via IFTTT